Entries from September 2008

26 September, 2008

Thought of the day…..

“Religion is the opiate of the masses.”

“Opiate”

Choices always were a problem for you.
What you need is someone strong to guide you.
Deaf and blind and dumb and born to follow,
what you need is someone strong to guide you..
like me, like me, like me, like me

If you want to get your soul to heaven,
trust in me .
Now [...]

26 September, 2008

Gedagte vir die dag… en vir die nuwe President….

“We will kill for the fight against crime, corruption, nepotism and non service delivery”

25 September, 2008

Suid – Afrikaanse politiek in ‘n neutedop..

Sien, so krummel die koekie…

25 September, 2008

ANC se krisisbestuur…

Nou ja, in ware ANC tradisie is daar skynbaar geen krisis in die Suid-Afrikaanse politiek nie. Selfs nie die 11 ministers en drie adjunkte se bedanking en toe se nie bedanking en toe  se weer  bedanking was of is ‘n krisis nie. Tot die JSE op een moerse nose dive gegaan het toe dit bekend [...]

19 September, 2008

F#k M-Net………

Elke maand stuur M-Net vir ons ‘n boekie uit wat hul programme aandui. Die boekie sal ek voortaan opslag wegbliksem met die eerste oogopslag want die ding is nie die papier werd waarop dit gedruk is nie. Vandag se M-Net CSN programme dui aan dat hulle vannaand om 19h30 die Curriebeker wedstryd tussen WP en [...]

17 September, 2008

Johnny Cash – “hurt” van Nine Inch Nails

Is dit net ek of is die video ongefokkenlooflik spookagtig? So asof mens die grim reaper op die agtergrond kan sien wandel….Dis blykbaar ‘n week of twee voor sy dood verfilm. Daai simbolieke toemaak van die klavierdeksel gee my trane in die oë. Vir my as groot Johnny fan en ewe groot NIN fan is [...]