In die jongste van ‘n rits vliegongelukke gedurende Oktober is twee mense dood, waarvan een die voormalige mediabestuurder van die Springbokke Chris Hewitt. Hewitt is algemeen beskou as die skuldige een in die hele Peter de Villiers Sex Tape skandaal. Inligting oor die ongeluk is nog skraps en geeneen van die gewone Lugvaartwebwerwe het enige [...]
Entries from Oktober 2008
30 Oktober, 2008
TOOL – Hush…….(nota aan al die fokkers vir wie die skoen pas..)
TOOL- HUSH
FUCK YOU!
I can’t say what I want to,
even if I’m not serious.
I can’t say what I want to,
even if I’m not serious.
Things like….
“Fuck yourself, fuck yourself
you piece of shit why don’t you just go kill yourself?!”
I can’t say what I want to,
even if I’m not serious.
I can’t say what I [...]
26 Oktober, 2008
Nhlanhla Nene – Chairperson of the Financial Portfolio Committee – Breaking (chair)news
…ek sit al jare lank nie op plastiek Addis stoele nie…Om die waarheid te sê ek het ‘n geweldige awersie ontwikkel in venues wat plastic stoele in hul onthaallokale gebruik. Dis eenvoudig commen, soos om margerine in plaas van botter te gebruik…En nee, wonder bo wonder het ek nog nooit deur ‘n stoel geval nie [...]
26 Oktober, 2008
Die 2008 Bok-span: Waarom al die hype oor Earl Rose? Wat van Jean Deysel?
Louis de Villiers rant en rave bietjie op Rapport se voorblad oor die insluiting van Earl Rose in die Springbokspan vir die 2008 toer na die UK. My hart bloei vir Peter Grant, hy moes maar Japan toe gegaan het, MAAR, laat ons nie vergeet nie, Earl Rose was vir baie lank die beste losskakel [...]
23 Oktober, 2008
…nog 80’s musiek wat nie te kak was nie, net sonder die ADHD gedagtes…
Vir die wat in die 80’s deur jou tienerjare geroei het, hier is nog ‘n paar 80’s songs waarna ons geluister het. Die dae van wit skoene, pastel kleure, dun dassies en fokken weird haarstyle..
The Jam – Town Called Malice
Adam & the Ants - Ant music
Talking Heads [...]
23 Oktober, 2008
…terug Army toe met die bliksems sê ek…
Behalwe vir Judo was ek nooit regtig baie lief vir of baie goed in individuele sportsoorte nie. Rugby en krieket was op skool my groot liefdes en met muurbal , tennis en golf kon ek myself mee help. My gedagtes hier gaan egter nie net oor sport nie. Oom Chopper, die Van Der Stel Krieket [...]