Entries from November 2008

30 November, 2008

“Oorspronklike” Afrikaanse musiek…

Wat van ‘n bietjie Noot vir Noot so op die Saterdagaand
Uit watter song kom die volgende liriek? En vir die bonusprys…met water sogenaamde “oorspronklike” Afrikaanse liedjie is daar sekere ooreenkomste? Waarom?
“..But there a danger in
Loving somebody too much
And its sad when you know
Its your heart you can trust…”
Bottel wyn vir die eerste siel wat die [...]

27 November, 2008

Gedagte vir die dag vir bloggers trolle en ander onverdraagsames

Vir daai dose wat so onverdraagsaam is teenoor ander bloggers en hul opinies, neem kennis ek verwys na almal regoor die blogsfeer en terselfdertyd hulself as die uber liberals van ons tyd voorgee….take a bite from this….

I do not agree with what you have to say, but I’ll defend to the death your right to [...]

27 November, 2008

Nuwe Politieke party – Uiteindelik iemand wat ons kan vertrou.

Dit is met nuwe moed dat ek Suid-Afrika se toekoms ingaan. Vergete eers is al die planne om na Kanada te mirgreer. Ek kon uit my vel spring van blydskap toe ek vanoggend tehore kom van die stigting van ‘n nuwe party vir alle Suid-Afrikaners, en met ‘n boodskap van hoop en vrede. Welkom aan [...]

24 November, 2008

Sokker: Moet ek ‘n sokkerliefhebber wees om ‘n goeie landsburger te wees?

Gisteraand vang ek die laaste 5 minute van die SABC 3 aktualiteitsprogram “Interface”. Ek kan ongelukkig nie die paneel deelnemers se name onthou nie of presies watter organisasies hulle verteenwoordig het nie. (alhoewel daai een bra met die bloedrooi sokkies obviously vir Oom Joe Slovo wou namaak.) Die gesprek handel oor sokker. Oor 2010 en [...]

22 November, 2008

Springbokke vs Engeland…

Rugby365 se opskrif lei “Fourteen-man SA smash sorry England”… en is hulle nie fokken spot on nie?

In alle eerlikheid. Ek moet eers bieg.  Laas Saterdag na die gesukkel teen Skotland  het ek ietwat van ‘n snotter ‘n brief aan Die Buiger gestuur getitteld “Enkele idees aan Peter”….. Uiteraard nie baie supportive nie.  Die brief is [...]

18 November, 2008

As jy in laaie krap

Ek lees onlangs op Facebook een van my vriende se aktiwiteits update raak. Dit lees “Jaco wonder wie Bernoldus Niemand is”. Obviously is die bra besig om te luister na Bernoldus se cd “Wie is Bernoldus Niemand” so hy wil nie regtig hê iemand moet loop Google en met wise ass kommentaar kom verduidelik nie. [...]