Terwyl ek die inskrywing maak vergader die Nasionale Vervolgings Gesag om te besluit of hul voortgaan om Jacob Zuma aan te kla op die meer as 120 aanklagte teen hom. Die amptelike uitslag van die vergadering is nog nie bekend nie en die besluit wat die NVG geneem het ook nie. Maar…Onthou Moe Shaik [...]
Entries from Maart 2009
26 Maart, 2009
a Sick note of note…..Shabir Shaik se mediese verslag
Dis die mediese verslag wat blykbaar gehelp het dat ‘n ‘terminaal siek” Shabir Shaik huis toe kon gaan “to die with dignity…Maar nou ja, ek is seker maar weer ‘n fokken negatiewe rassis as stront soos dit my de bliksem in maak..
24 Maart, 2009
Die ANC en die Dalai Lama.
‘n Mens sou dink dat gegewe Suid-Afrika se menseregtegeskiedenis dat die “liberaters” en struggle hero’s van die land en huidige regering meer respek sou toon vir menseregte as wat tans die geval is.
Menseregte in Suid-Afrika is bloot ‘n verkiesingsfoefie wat deur die regering gebruik word om die oë van hul oningeligte kiesers te verblind [...]
20 Maart, 2009
seriously……
met al hierdie kak….. Die ANC, Zuma, die Shaik scam, die Earl Rose Sephaka storm in die teekoppie, Joost en sy Amore in die Waterfront, die fokken verkiesing en al die kak wat die mediagolf dag na dag oor ons laat vloei…
The future of a nation….
4 Maart, 2009
SCHABIR Shaik
Schabir Shaik se vrylating op “mediese parool” gister was seker nie onverwags nie. Nou wag ons net vir die tersydestelling van sy skuldigbevinding en vonnis.
Dis nou maar weereens ‘n bewys van die Mugabe-agtige “fok julle ons doen wat ons wil” arrogansie waarmee die ANC te werk gaan. Geen wonder die land versmoor onder ‘n kombers [...]
2 Maart, 2009
My geslag Afrikaners, Dis ál wat ek het – Jaco Kirsten in Rapport
Dis nou al lank dat ek aan my mede Suid- Afrikaners probeer verduidelik hoe en waarom ek so gefrustreerd is met my land. Ek en my vrou staan met een voet onder die Rockies en die ander op Stellenbosch se fynbosberge. Ek voel nie meer tuis of welkom in my eie land nie terwyl vroulief [...]