Entries from Mei 2009

30 Mei, 2009

Money simply cannot buy class or culture…

Jy het nodig.
1 x perfectly fine 1999 W 210 model Mercedes Benz e 430
1 x kak idee
1 x tjommie met ‘n body shop
En voila! Jyt ‘n Merc bakkie my China!
 
Slaan my dronk …..

17 Mei, 2009

Yolanda Barnard val toe uiteindelik op haar eie swaard.

Foto afkomstig van Bosparra.com
Yolanda Barnard gaan skryf toe jou waarlik sommer ‘n boek. ‘n Volle 250 bladsye nogal. Sy roep hom “Die ponies galop – seks en skandale van die sterre onthul”. Kwansuis om  die sterre se skandes te “exposé”. Vir my lyk dit eerder na ‘n poging  om haar eie ego te streel. Seker omdat niemand [...]

17 Mei, 2009

JG Kroese – 17 Mei 1939 tot 25 Maart 1995

Vandag 17 Mei 2009 sou my Pa 70 jaar oud wees. Ek mis hom en ek mis sy rustigheid en ek mis sy wysheid. Veral in die tye met meer vrae as antwoorde..
RIP “Ou Jan”..

16 Mei, 2009

NOU skielik skrik ICASA wakker oor Vodacrap, MTN & Cell C se swak diens.

T-shirts hier te koop
 
Ek sien ICASA wil nou skielik die land se drie selfoonverskaffers voor stok kry omdat hulle (ICASA) nou skielik oorval word met klagtes van die publiek oor Vodacom, MTN en Cell C se swak diens. Nou wonder ek waarom word ICASA nou skielik oorval die klagtes van die publiek? Vodacrap, MTN en [...]

11 Mei, 2009

Die “dubbel Idols” fiasko…

Foto’s afkomstig van: Idols Gallery
Mensig maar is hierdie “2 Idols” storie nie een enorme PR clusterfuck of note nie. Om dop te hou hoe M-Net en almal betrokke by die gemors hulself uit die een gaan probeer wurm behoort goeie vermaak te verskaf.
Hoe fokken patronising is dit nie? “Oeps! Ons is uitgevang dat die hele proses flawed is en [...]

9 Mei, 2009

Thought of the day..

Glorious pagan sexual anthem by Led Zeppelin.

Whole Lotta Love
You need coolin’, baby, I’m not foolin’,
I’m gonna send you back to schoolin’,
Way down inside honey, you need it,
I’m gonna give you my love,
I’m gonna give you my love.
[Chorus]
Wanna Whole Lotta Love [X4]
You’ve been learnin’, baby, I bean learnin’,
All them good times, [...]