…en dis waarom ek so ‘n moerse katliefhebber is. Never a dull moment.
Hiers nog ‘n catus funny storie wat Gidivet aangestuur het.
…en dis waarom ek so ‘n moerse katliefhebber is. Never a dull moment.
Hiers nog ‘n catus funny storie wat Gidivet aangestuur het.
Soos dit maar gebeur dit soms dat mens onverklaarbaar terugdink aan iets uit die verlede. Vanoggend is weer een van daai oomblikke. Alhoewel nou nie die greatse movie denkbaar nie, maar tog met ‘n oomblik of twee. Uit die 1990 film “The Adventures Of Ford Fairlane” met verwysing na Jimi Hendrix.
“A 1967 Fender Stratocaster strung [...]
Kyle Fortune on Yahoo:
“Ferrari has unveiled its new 458 Italia, a mid-engined replacement for the F430. Unlike the launch of its California model, Ferrari hasn’t drip-fed us the details, instead dropping them all in one release today (July 28). They take a bit of digesting too, the stunning 458 Italia exceeding even our lofty expectations [...]
No real need for too much info on this one. These pictures kinda says it all.
Seems unlikely we will see Felipe Massa back on track this season.
Hope he gets well soon.
Die Burger van 25 Julie 2009 beskryf dit as “Div se rubicon-toets.” Hulle verwys uiteraard na vanmiddag se Drienasie wedstryd tussen Die Springbokke en die All Blacks in ‘n yskoue Bloemfontein. Die Burger is reg. Dit is Peter De Villiers en sy Dick Muir en Gary Gold se rubicon toets. Laat ons nou nie doekies omdraai [...]
Diegene wat dit nog nie gelees het nie, gaan lees bietjie hierdie skitterende artikel van Jan Taljaard na aanleiding van sy onlangse ervaring by ‘n AC/DC konsert in Londen.
Dis veral hierdie aanhaling waarmee ek vereenselwig.
‘Die res van die naweek is ons in Cheltenham, maar ook daar agtervolg die musiek jou: Brian Jones, die legendariese Rolling [...]