Entries from September 2009

30 September, 2009

Nestlé – Profyt voor moraliteit, boikot die bliksems.

Ek wil nou nie oor die meriete agter die Nestlé boikot debatteer nie. Dis ‘n no brainer. Enige maatskappy wat met despote, kriminele en ander kakke soos die Mugabe gespuis besigheid doen, is myns insiens gelykstaande aan Hitler-simpatiseerders en verdien uiteraard niks meer as absolute veragting nie. So, fok Nestlé dus, nie net nou tot [...]

27 September, 2009

Ellen Pakkies heldin en “martyr” van die Nuwe Suid-Afrika.

Ek sien gisteraand weer vir Ellen Pakkies op TV nuus waar sy aan een of ander anti-dwelm optog op George deelneem. Meteens kry ek skaam dat ek al byna vergeet het van die Ma en die loutere hel waardeur sy moes gaan. Kan jy jouself die vrou se absolute wanhoop indink? Nee nie regtig nie. Nie [...]

26 September, 2009

Ek sê maar net: Tom Morello – The road I must travel

Alhoewel seker at best metafories van aard relate ek met die Tom Morello tune vanoggend. Ek voel soos Tim Robbins se karakter in die movie “Noise”..In my moer in gefrustreerd.
Danksy Francois Dercksen se nuutste bydrae tot Stellenbossers se ongerief…GHB Building Supplies se lorries wat Dorpstraat as die Nürburgring  beskou en die straat in ‘n stofstraat vol [...]

24 September, 2009

RIP Andries Krogman…

Die nuus vanoggend in Die Burger dat Andries Krogman gisteraand sy eie lewe geneem het breek my hart. My hart is stukkend as ek dink aan sy kinders wat agterbly, en die hartseer wat hy al saam met hulle in sy lewe moes oorkom met die dood van sy vorige vrou. Die ou het nooit vir [...]

20 September, 2009

Ernst Coetzee – ‘n Kortpad na kitsmiljoene:Hoofstuk 2

Ek wag nou al ‘n ruk dat die Phoenix belegging scam die koerante haal. Die storie loop al geruime tyd in die finansiële en beleggingswêreld rond maar tot nou toe wou niemand openlik daaroor praat nie. Gerugte doen selfs  die ronde van plattelandse takbestuurders vir een van die land se grootste lewensversekeraars wat afgedank is [...]

19 September, 2009

Chuene, Malema en Komphela – Trotse ANC kaders

Leonard Chuene jou absolute onnosel DOOS! Ek kan nie besluit watter een van jou, Butana Komphela of Julius Malema die domste bliksem is nie…as jou brein dinamiet was sou dit nie sterk genoeg wees om jou donnerse bril van jou neus af te blaas nie..
Kry die ANC leierskap nie skaam dat hierdie fokken onnosel morone [...]