Entries from Oktober 2009

24 Oktober, 2009

Vlieëniers vergeet om te land…ja..genuine

 
Al ooit gehoor van vlieëniers wat so  meegesleur word in ‘n argument dat hulle skoon vergeet om die vliegtuig te land? Bizar maar waar. Lees gister die storie raak.

21 Oktober, 2009

Struisbaai hawe ontwikkeling: Tyd raak min vir publiek om kommentaar te lewer.

Gaan hierdie gesig vir altyd verdwyn?
In Januarie vanjaar het ek hier ‘n inskrywing gemaak oor die beoogde hawe ontwikkeling by Struisbaai deur Golden Falls Trading 193 Pty Ltd T/A Langezandt Quays.  Hierdie ontwikkeling is nou in sy finale aanloop vir goedkeuring.
Ek wil ‘n beroep doen op almal wat lief is vir die Struisbaai en L’Agulhas area [...]

19 Oktober, 2009

Beskerm: die eensame graf

There is no excerpt because this is a protected post.

19 Oktober, 2009

Hein le Riche – Diamante toe nie die dame se beste vriend nie..

Oorspronklike foto: Mining Weekly
 
Smaak my diamante is ‘n rowwe storie. Ernst Coetzee se beweerde side kick haal toe ook weer die koerante. Hein le Riche is geen nuweling as dit by kontroversiële koerantberigte kom nie. Sy naam is in die verlede gekoppel aan ‘n paar deals wat, wel ietwat twyfelagtig voorgekom het.
Sondag in Rapport word [...]

19 Oktober, 2009

So kak ‘n Bloubul….

Anders as Bakkies “dankie Liewe Jesus” Botha , geen elmboë in die gesig nodig nie…
So kak ‘n Bloubul…..

Schalk Burger…welkom terug!
(En aan Puke Watson..good riddance to bad rubbish…go back to your Colonialist heritage.)

18 Oktober, 2009

Die mite van die “fan wat afgedwaal het”

Ek?  “ ’n Fan wat afgedwaal /verlore gegaan het?” Daars ‘n wesenlike verskil tussen “verdraagsaamheid ter wille van” en “fan” wees. Die realiteit is  dat ek nooit werklik die narcistiese fokken pateet kon verdra nie…