Entries from November 2009

27 November, 2009

Gedagte vir die Vrydag..

When patterns are broken, new worlds emerge.
~Tuli Kupferberg~

14 November, 2009

Death of a legend – RIP Dave Stock

RIP Dave Stock. It’s a terribly sad day for aviation and a sad day for Thunder City’s fleet of magnificent English Electric Lightning aircraft.
RIP legend.
For more updates on this tragic incident go to  “Pilot went down with plane”

14 November, 2009

Tendai Mtawarira : Stofile se ministerie laakbaar

Na aanleiding van die afgelope week se drama rondom Tendai “The Beast” Mtawarira en na aanleiding van die hoofartikel in Die Burger vandag.
Daar bestaan by my geen twyfel hoegenaamd dat SARU gruwelik gefouteer het deur nie te verseker dat hulle op hoogte bly van wetsveranderinge wat te make het met nasionale sport nie. Hierdie onbevoegdheid van [...]

5 November, 2009

Neil Young – Old Man

Fokkit dis ‘n great weergawe van ‘n great tune….

Neil Young is na my mening so fokken strate anderkant Dylan..(dws ek verkies Young bo Dylan…)

4 November, 2009

Ozzie Ozzie Ozzie Oi Oi Oi….Qantas vlieëniers vergeet om Boeing se wiele te laat sak

Photograph copyright:  Darren Howie – Vortex Aviation Photography
Ai jere die Ozzies ook darem. Smaak my die nasie is besig om ietwat die plot te verloor. Soos die storie van die Qantas vlieëniers wat geskors is omdat hulle vergeet het om die Boeing 767 waarmee hulle op Sydney wou kom land het se wiele uit te [...]

2 November, 2009

Joost en Amor – Hopelik het ons nou genoeg van die spulletjie gesien

Joost en Amor …selfaangestelde Posh en Becks “glanspaartjie” van Suid-Afrika….. Smaak my die spulletjie  het van die muur af gemoer so by so dat nie eens ‘n kuier by die magtige oom Angus en aaaaaal sy veldkornette hierdie Becks weer Posh gaan maak nie. Dit is soms wys om maar die ekstra paar Rand uit te haal en vir oom [...]