Argief
Blogroll
Kategorieë
Nuutste kommentaar
Doekvoet on Penne all’Arrabbiata kobus olivier on Kos: Tannie Tini Vorster se ma… Neil on Oom Arthur Coomer – Forc… kalaharikind on Oom Arthur Coomer – Forc… Meta
Advertisements
ʼn Ordentlike braai het na my mening basies net een reël en dis ironies van toepassing op die gaste. Jy raak nie aan jou gasheer se vuur nie! Behalwe natuurlik wanneer hy vra. “Raak nie aan jou gasheer se vuur … Lees voort
Ek leen die een by Lise Beyers se “KAMP-KOS” resepte. Dis ‘n resep vir winter. ‘n Lieflike lamskenkelbredie gemaak met Old Brown Sherry. Om 4 tot 6 mense kos te gee benodig jy die volgende ‘n Ordentlike swaarboom pot. Jy kan die … Lees voort