Monthly Archives: Augustus 2009

Kos: Mediterreense Lamsboud met roosmaryn en suurlemoen

Hierdie is by verre my gunsteling resep vir lamsboud. Johrné, Alet , Melt en Naomi sal daarvan getuig want dis omtrent al wat hulle by my kry om te eet. Ek voel al half skuldig maar lamsboud is volgens my … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , | 2 Kommentaar

Winterkos: OSSO BUCCO

Nie dat ek trots is daarop nie maar ek gebruik die word “fok” soms nogal ruim. Veral as ek kook en soveel te meer met ‘n swartpot in die oond, want godweet die donner brand mens se hande en veral … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged | 2 Kommentaar