Author Archives: In vino veritas

About In vino veritas

Some uncomfortable and sometimes misguided truths..

Penne all’Arrabbiata

Penne all’Arrabbiata This is my beautiful wife’s absolute favorite recipe. It is so simple to make. That is the Italians for you, masters when it comes to simplicity. You need: 500g of penne pasta 4 x 400g tins of decent … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Easy “Penne alla Puttanesca”

This recipe really takes less than 30 minutes to prepare. Ideally you want the sauce to be done the same time the pasta is cooked. You need: 400g  Penne Maldon salt to taste Freshly ground pepper to taste Couple lugs … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged | Lewer kommentaar

Fokkers and Messerschmitt’s..a funny story

An old Irish World War II Spitfire pilot and flying ACE, was speaking in a church and reminiscing about his war experiences. “In 1942,” he said, “the situation was really tough. The Germans had a very strong air force. I … Lees voort

| Tagged , , , | Lewer kommentaar

Neil se Groenboontjiebredie met lam skenkel en lieslappe

Eenvoud is na my mening die allerbelangrikste bestandeel van ‘n goeie bredie.  Enige bredie:  waterblomme-, kool-, tamatie- en groenboontjiebredie.  Ek en vroulief het onlangs tydelik ons blyplek in Dorpstraat verruil vir ‘n plek in die leafy suburbs van Stellenbosch. Soos … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

KOS en RESEPTE: Vark “Tenderloin” met Tiemie, Mostert & heuning stadig gaargemaak in RÖMERTOPF.

Vark “Tenderloin” met Tiemie, Mostert & heuning stadig in RÖMERTOPF gaargemaak. Hierdie is my aanpassing van ‘n resep wat ek op die internet raakgeloop het. Vark is sover dit my aangaan die stiefkind van vleise, iets wat ‘n mens seker … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

“Boeuf à la bourguignonne” en fyn aartappel met “horseradish cream.”

“Boeuf à la bourguignonne” en fyn aartappel gemaak met “horseradish cream” “Boeuf à la bourguignonne” of “Beef Burgundy” is ‘n Franse resep wat basies neerkom op die stadige stowe van beesvleis in rooiwyn.  Soos “Coq au Vin” net sonder die … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , | 2 Kommentaar

Blackened Sirloin met komyn, chilli en lemmetjie

Hierdie is een van my gunsteling maniere om steak gaar te maak. ‘n Braai is ook uiteraard baie lekker veral as die hele samesyn rondom die vuur in ag geneem word, en natuurlik die geselskap en wel ja die dranke … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , | 2 Kommentaar