Tag Archives: Bredie

Neil se Groenboontjiebredie met lam skenkel en lieslappe

Eenvoud is na my mening die allerbelangrikste bestandeel van ‘n goeie bredie.  Enige bredie:  waterblomme-, kool-, tamatie- en groenboontjiebredie.  Ek en vroulief het onlangs tydelik ons blyplek in Dorpstraat verruil vir ‘n plek in die leafy suburbs van Stellenbosch. Soos … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Winterkos: Beesvleisbredie met paprika, kaneel, lourierblare en origanum..

Vir hierdie resep bedank ek die nimlike Sonia De Waal Cabano. Dis een van die resepte wat eersdaags in haar opvolg kookboek tot “Kombuis” gaan  verskyn en ek is bevoorreg dat sy dit met my gedeel het en toestemming verleen het … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , | Lewer kommentaar