Tag Archives: Römertopf

KOS en RESEPTE: Vark “Tenderloin” met Tiemie, Mostert & heuning stadig gaargemaak in RÖMERTOPF.

Vark “Tenderloin” met Tiemie, Mostert & heuning stadig in RÖMERTOPF gaargemaak. Hierdie is my aanpassing van ‘n resep wat ek op die internet raakgeloop het. Vark is sover dit my aangaan die stiefkind van vleise, iets wat ‘n mens seker … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , , | Lewer kommentaar

Kos: Mediterreense Lamsboud met roosmaryn en suurlemoen

Hierdie is by verre my gunsteling resep vir lamsboud. Johrné, Alet , Melt en Naomi sal daarvan getuig want dis omtrent al wat hulle by my kry om te eet. Ek voel al half skuldig maar lamsboud is volgens my … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , | 2 Kommentaar