Tag Archives: Springbokboud resep

Kos: Tannie Tini Vorster se maklike wildsboud met rooiwyn, bacon en rosyne en Mrs Balls..

Bra Jaco Kirsten het vir my die ongelooflikste wildsvleis gebring. ‘n Springbokblad, een moerse boud en twee enorme fillets. “Kalahari Springbokke” sê Jaco, hulle is baie groter as die res van hul niggies en nefies regoor Suid-Afrika. Verlede naweek het … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , | 7 Kommentaar