Tag Archives: suurlemoen

Neil se Groenboontjiebredie met lam skenkel en lieslappe

Eenvoud is na my mening die allerbelangrikste bestandeel van ‘n goeie bredie.  Enige bredie:  waterblomme-, kool-, tamatie- en groenboontjiebredie.  Ek en vroulief het onlangs tydelik ons blyplek in Dorpstraat verruil vir ‘n plek in die leafy suburbs van Stellenbosch. Soos … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , , , , , , | 1 Kommentaar

Kos: Mediterreense Lamsboud met roosmaryn en suurlemoen

Hierdie is by verre my gunsteling resep vir lamsboud. Johrné, Alet , Melt en Naomi sal daarvan getuig want dis omtrent al wat hulle by my kry om te eet. Ek voel al half skuldig maar lamsboud is volgens my … Lees voort

Posted in Resepte en kos goed. | Tagged , , , , | 2 Kommentaar